[BW3040 REEKS] - Non-Magnum Knaldempers

  

ALGEMENE SPESIFIKASIES

Die SUS-TAC BW3040 Reeks knaldempers gebruik 'n uiters doeltreffende interne ontwerp om maksimum moontlike klank- en refleksvermindering te bied. Dit word vervaardig om klankdruk effektief te verminder binne 'n minimale grootte eenheid. 

Die SUS-TAC knaldempers van die BW3040 reeks slaag, en die vertoningsmodelle oorskry selfs, die Amerikaanse militêre spesifikasie vir gehoorbeveiliging (sonder gehoorbeskerming) tot soveel as 10 dB.

Die SUS-TAC BW3040 reeks is nie-refleks knaldempers wat aan die einde van die loop met 'n skroefdraad vasgemaak word. Die eenhede is beskikbaar in feitlik enige skroefdraad.




BW3040 REEKS KENMERKE
  • Liggewig buitenste omhulsels vervaardig van vliegtuig graad aluminium
  • Akurate groeperings maklik haalbaar
  • Soliede staal, CNC presisie, gemasjineer vir hoër toleransies
  • Vlekvrye staal binnekant vir hoër skuurweerstand
  • Opsionele Titanium of Aluminium binnekant vir gewigbesparing
  • Aantreklike buitenste omhulsel met CeraKote vir beskerming
  



Rol af vir besonderhede...
Rol af vir besonderhede...
Rol af vir besonderhede...







ALGEMEENE SPESIFIKASIES
Indexeerbare Terugskop Demper :    Nee
Omhulsel Materiaal  :    Vliegtuig Graad Aluminium
Afwerking  :    CeraKote: Swart, Greys, Tan, Olive Groen
Deursnee  :    40mm (1.57") OD
Loop Verbinding  :    Skroefdraad.  Kliek hier vir Besonderhede
   
OPSIES
Titanium Opsie  :    Titanium Interne (Vervang Vlekvrye Staal)



 



 
 

BW3040 LONG

Die SUS-TAC BW3040 LONG is die reeks se spogmodel. Hierdie konsep is 'n geen-kompromie, prestasie georiënteerde knaldemper. Deur die keël telling met 40% te verhoog teenoor die standaardmodel, verminder dit die klankdruk met 'n indrukwekkende 36+ dB (C).

Daarbenewens is dat indien die geweer nie vir ongeveer 5 tot 10 minute afgevuur word nie, die knaldemper met lug sal vul (suurstof) en veroorsaak dat 'n "First Round Pop" of "FRP" sal plaasvind. ‘n Voordeel van hierdie knaldemper is dat dit die FRP-effek feitlik heeltemal verwyder. Die meeste knaldemper-ontwerpe het 'n FRP van tot 10dB harder as die daaropvolgende skote. Dit is belangrik aangesien dit die gebruiker in baie situasies kan beïnvloed, soos by jag, of skietkompetisies tussen rondtes, aangesien die FRP in die meeste gevalle nie gehoorveilig is nie. Nie met hierdie knaldemper nie !!!
BW3040 LONG SPESIFIKASIES
Kaliber Grootte  :    .222 - .30-06
dB Vermindering  :    +-36 dB(C)
Terugskop Vermindering  :    +-38%
Total Length  :    244mm Long
Lengte  Bygevoeg aan Geweer  :    229mm Long
   
Materiaal Keuse  :    Kliek hier vir Besonderhede
 SS Gewig  :    +-373g  (0.82lb)  (13.16oz)
 SA Gewig  :    +-294g  (0.65lb)  (10.37oz)
 TT Gewig  :    +-273g  (0.60lb)  (9.63oz)
 TA Gewig  :    +-257g  (0.51lb)  (9.07oz)
 
 




 
 

BW3040 STANDARD

Die SUS-TAC BW3040 STANDARD is 'n baie veelsydige knaldemper aangesien dit 'n goeie balans tussen grootte en gewig en prestasie het.

Met hierdie kombinasie verkry die verbruiker die voordeel van goeie knaldemping en verbeterde terugskop, met slegs 'n matige gewig wat by die geweer gevoeg word.
BW3040 STANDARD SPESIFIKASIES
Kaliber Grootte  :    .177HMR - .30-06
dB Vermindering  :    +-31 dB(C)
Terugskop Vermindering  :    +-29%
Totale Lengte  :    202mm Long
Lengte  Bygevoeg aan Geweer :    187mm Long
   
Materiaal Keuse  :    Kliek hier vir Besonderhede
 SS Gewig  :    +-336g  (0.74lb)  (11.50oz)
 SA Gewig  :    +-257g  (0.57lb)  (9.07oz)
 TT Gewig  :    +-233g  (0.51lb)  (8.22oz)
 TA Gewig  :    +-219g  (0.48lb)  (7.73oz)
 
 




 
 

BW3040 SHORT

Die SUS-TAC BW3040 SHORT is die mees kompakte knaldemper in die SUS-TAC BW3040 reeks, 42mm korter as die standaard weergawe. Wanneer spasiebesparing jou hoofdoel is en jy benodig die kortste moontlike knaldemper, is dit die knaldemper om te kies.

Met hierdie ontwerp is die ekstra lengte van jou geweer net + -145mm langer. Omdat dit  so klein is, is die klank 'n paar dB harder as die ander modelle in die reeks, maar is nogsteeds 'n baie bekwame en indrukwekkende knaldemper.

Dit is ook 'n baie ligte knaldemper.

BW3040 SHORT SPESIFIKASIES
Kaliber Grootte  :    .177HMR - .30-06
dB Vermindering  :    +-25.5 dB(C)
Terugskop Vermindering  :    +-18%
Totale Lengte  :    160mm Long
Lengte  Bygevoeg aan Geweer :    145mm Long
   
Materiaal Keuse  :    Kliek hier vir Besonderhede
 SS Gewig  :    +-283g  (0.62lb)  (9.98oz)
 SA Gewig  :    +-224g  (0.49lb)  (7.90oz)
 TT Gewig  :    +-197g  (0.43lb)  (6.95oz)
 TA Gewig  :    +-186g  (0.41lb)  (6.56oz)